FISIOLOGIESE LANDBOU
Wat Is Top Groei ?
TopGroei behels ‘n Dinamiese Wetenskap, rakende: “WAT IS LEWE???”
TopGroei word vervaardig en geformuleer onder streng beheer en kwaliteitskontrole, op so 'n wyse dat die Volhoubaarheid van Hulpbronne verseker word. Dit het tot gevolg dat die langtermyn vergiftiging van gronde en plantgewasse van die verlede verder voorkom en beperk word.
TopGroei = Biologiese Chemie + Genetiese Potensiaal Verwagting (Epigenetika)
TopGroei Teiken dus die volgende aspekte van Gewasverbouing:
Die Genotipe van ‘n Gewas
+
‘n “Oplosbare Koolstof” Komponent
+
Fisiologies-Aktiewe Bio-Organiese Mineraalsoute en Sure |
Let Wel: (Hierdie Element-Samestelling KAN NIE met kommersiele Vloeibare misstofkonsentrasie vergelyk word nie)
TopGroei teiken dus die Meganisme in ‘n Gewas se Selkern om sy Geenpotensiaal, (Wat eie is aan die Gewas), optimaal te Ontsluit en te kataliseer, en gevolglik te Benut binne ‘n Bepaalde mikro-klimaat.
Voordat die Potensiaal van ‘n Gewas in bepaalde omstandighede BENUT kan word, MOET Verskeie Ensiematiese/Katalistiese Reaksies in die plantsel:
1 Ge-inisieer
2. Ge-aktiveer
3. Ge-potensieer word
Die Volgende Gebeur tydens 'n Ensiem/Katalis aksie
a) "Boodskap"-Oordraging/Aktivering
(Wat word van die plant verwag volgens sy vermoe?)
b) Korrekte Uitvoering van die Oorgedraagde Boodskap
soos onder andere
• Ontkieming/Rusbreking
• Wortelvorming
• Vegetatiewe Groei
• Blom inisiasie
• Blom
• Bevrugting/Set
• Seldeling/-vermeerdering/-vergroting
• Rypwording
• Reserwebouing en Dormansie
Soms word slegs dpm of selfs nanogram (10-9) hoeveelhede van ‘n spesifieke katalis benodig om ‘n bepaalde Biologies Chemiese proses te inisieer.
Die volgende Onvoldoende omgewings-toestande in die Mikro/(Sellulere) klimaat van ‘n Gewas kan bydrae dat KATALIS/GEENREAKSIE AAN - of AF skakel.
Onvoldoende lig-, koue en/of hitte-eenhede
Ongebalanseerde Voeding
Daglengtes
Vogstremming
Ekstreme dag/nag Temperature)
Indien ‘n Geenfunksie (“Blue Print”) verbeur of oorgeslaan word, kan dit Afwykings in die Gewas se Opbrengs of Kwaliteits-Potensiaal Induseer.
Ons kan dus met reg die Stelling maak dat Gewasse = Lewe
TopGroei is:
• NIE Konvensionele Chemiese bemestingstowwe NIE
• Volkome versoenbaar met Meeste bestaande Bemesting- en Plaagbeheer protokols.
• Vervang NIE bestaande landboupraktyke NIE
• Begunstig alle Toedienings Protokols (Hetsy Chemiese of OrganieseBemest ing, Plaagbeheer of Biologiese Inokulante)
• Vul Toedienings aan, sodat laer dosisse (10-25%) Gebruik hoef te word (maw TopGroei is ‘n sleutelskakel in die lang ketting van Holistiese en Siste miese Chemiese-Biologiese Gewasbestuur)
• TopGroei is Gerig en MOET op die REGTE tyd toegedien word in terme van;
• Gewasfenologie
• GewasKultivar
• Streek (Omgewingstoestande)
• 'n Super-Reeksprodukte en Formulasies
• Saam met die Mikrobiologiese teikengerigte Inokulante van die Stimu plant-reeks wat onderskeie fisiologiese beheerfunksies hanteer, dieONMIS BARE SKAKEL in Fisiologiese, Biologiese Gewasverbouing
• Die aangewese Produk om Opbrengste, Kwaliteit, Siekte- en Plaagver draagsaamheid te verseker.
LEES MEER «
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak
|