karabos

• Wat is Top Groei
Karabos tesame met Top Groei
• Element-balanse en Teikenvlakke
• Bio Ekstrakte

• Bereiding van Komponente
• Toedienings
• Biologiese Aalwurm Beheer


PRODUKKLASSE

FISIOLOGIESE LANDBOU



KARABOS PRODUKREEKS

Karabos se TopGroei reeks wat Ontsluiting Optimaliseer, vervang NIE konvensionele voeding nie, MAAR begunstig hul gebruik en eindresultaat. Sodoende word die gebruik daarvan, tesame met die Korrekte en Tydige toepassing van Fenologies en Fisiologies Herkenbare Voeding, geoptimaliseer, wat Volhoubaarheid met 'n Kwaliteit eindproduk verseker.

PRODUKKLASSE

1. Ontsluiters:

Hierdie produkte is die eindproduk van jare se Navorsing en Intense belangstelling in die konsep van LEWE, en wat dit aktiveer en kataliseer. Hierdie produkte is saamgestel volgens die gewas se fenologiese behoefte, en optimaliseer die "geen-boodskap"(gene-message)" wat 'n bepaalde proses kataliseer. Soms word net nano-hoeveelhede benodig. Hulle sluit in:

a. Topgroei Wortel

• Stimuleer Nuwe Haarwortelgroei
• Ontsluit Wortelgroei-Potensiaal
• Aktiveer Addisionele Wortelgroei
• Optimaliseer Voedingstof-opname

(B3307)

b. TopGroei Loot

• Stimuleer nuwe Vegetatiewe groei
• Ontsluit Loot-, Groeipunt & Blaargrootte- Potensiaal
• Aktiveer Addisionele Vegatatiewe-groei
• Optimaliseer Sapvloei in Vaatbundels

(B3306)

c. TopGroei Vrug

• Stimuleer Reproduktiewe-fase ontwikkeling i.t.v.:
• Blom, Bestuiwing, Vrugset, Vrugontwikkeling
• Ontsluit Vrug-/Saad-Ontwikkeling
• (Opbrengs-Potensiaal)
• Optimaliseer Seldeling & -Vergroting in die Vrug/Saad
• Optimaliseer Voedingstofvaslegging in die Vrug/Saad

(B3308)

d. TopGroei Klassiek

• Kombinasie van TopGroei Wortel, -Loof & -Vrug
• Onsluit alle Groeigleuf-Potensiale
• Optimaliseer Alle Gewaspotensiale
• Ontsluit Kwaliteit potensiale
• Ontsluit die Herstel van Gewas of Bome na

• Stres-toestande soos: Hitte, Hael, Koue-skade & Storms.

(B3915)

 


NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak

2010 Copyright (c) www.karabos.co.za. All rights reserved. Design by Studio Azul