FISIOLOGIESE LANDBOU
KARABOS PRODUKREEKS
6. Pasmaak Produkte vir die Toekoms
(Produkte wat in die nabye toekoms ingedien gaan word vir registrasie ten einde Fisiologie en ISR (immuniteit) aan te spreek)
a. Stres en Versnel
• Hulp aan plante onder strestoestande soos Ryp,Droogte
en Hitte |
 |
b. Pollen
• Verseker Vrugbaarheidpotensiaal en bevrugting
c. Woema
• Aktiveer addisionele groei veral by Sitrus
d. Weiding
• Aktiveer Spruitvorming en Wortelaktiwiteit by weidingsgewasse en grasse
e. AntiRyp
• Verlaag die Vriespunt by gewasse en voorkom Rypskade
f. Donsskimmel
• Bio-Organiese Produk vir Donsskimmelbeheer met belowende resultate
g. Phythopthera
• Bio-Organiese Produk om die Lewenssiklus van die Phythopthera te onderbreek en te beheer. Eie “Phytex” gelyke
h. Antivergeling
• Werk Chlorose teen, Verskaf Fisiologiese Chlorofiel-bouers
i. TopGroei BioTuin
• Vir Huistuine – Ontsluit Wortel, Loof, en Blom/Vrug met Ca en Mikro’s
j. Spermien en Spermidien
• Fisiologiese Seldeling en vergrotings kataliste
k. TopGroei Ontwaak
• Fisiologiese Rusbreker, Groeiaktiveerder-
Baie Belowend ook vir kleurontwikkeling
l. TopGroei KomposMatriks
• Verskaf Fisiologiese Langlewe voeding
en aktiveerder vir Optimale Mikrobegroei en
Aktiwiteit
m. Colour Supreme
• Verskaf al die boustene vir Kleurontwikkeling
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak |