FISIOLOGIESE LANDBOU
Algemene opmerkings oor Biologiese - Of Fisiologiese Boerderypraktyke
Lae Humussttatusgronde en Lae Mikro-Organisme populasies
Vermoe om Makro- en Mikro-elemente te vervoer en/of te transporteer is beperk en Weinig Bio-beskikbaar vir die Gewas.
Gevolg is oormatige Chemiese Bemesting wat oor die langtermyn n Negatiewe invloed het op Grondvrugbaarheid en dus Opbrengs en kwaliteit negatief beinvloed.
Hoe Humusverrykte Gronde, met Lae Koolstof-status
Vermoe om Chemiese misstowwe te VERVOER is baie beter, maar beperk, vanwee Vaslegging en Loging van sommige elemente en minerale. (Nie-ioniese Bio-massa moet eers Gemineraliseer (afgebreek) word, voordat dit deur die plant opgeneem kan word.
Humus / Bio-massa verrykte gronde begunstig wel die vermeerdering van nuttige grondmikroflora en grondvrugbaarheid.
Hoe Humusverrykte gronde met Hoe Gemineraliseerde Koolstofstatus
Mineraal-gecheleerde, Wateroplosbare nanokoolstof-verbindings van alle Makro- en Mikro-plantnutriente is geredelik Wortel- en Blaar- Bio-opneembaar.
Die Produksiepotensiaal van alle
Grondtipes word ten volle bevorder en gepotensieer, asook
Biologiese mikrobe-aktiwiteit.
Gemineraliseerde Koolhidraat-gebonde
voeding verhoed die Koolstof-uitputting van gronde.
Element-balanse en Teikenvlakke
Ten einde Grondbiologie te onderhou en voldoende Gewas-voeding te verseker is dit Belangrik dat die volgende elemente in minimum hoeveelhede en in BALANS in die Grond teenwoordig moet wees.
IDEAAL:
Ca :Mg
P :K
K :N (Totaal)
Mg :K |
7 :1
1 :1 (2 :1 Grasse)
2 :1
2-2.5 :1 |
LEES MEER «
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS n VERSKIL maak
|