karabos

• Wat is Top Groei
Karabos tesame met Top Groei
• Element-balanse en Teikenvlakke
• Bio Ekstrakte

• Bereiding van Komponente
• Toedienings
• Biologiese Aalwurm Beheer


PRODUKKLASSE

FISIOLOGIESE LANDBOU



3. Fisiologiese Katione

Elke produk bevat Fisiologiese Plantvoeding wat dit Eerstens Bio-opneembaar maak, en Tweedens bevat dit aminosure, mikro-elemente, Fisiologiese “soute” en vitamines wat nodig is om die ensiemreaksies wat hierdie elemente in die metabolisme-proses ondersteun en assimileer, te kataliseer.

a. BOK

(Fisiologiese Bio-Organiese Kalium)
• Bio-Organiese Kalium Bio-Fulvaat verrykte Vloeistof
• Mikro-fyn K Blaar/plantvoeding vir onmiddellike opname
• Verhoog Selsapvloei
• Katalis vir Fotosintese-prosesse
• Verhoog Fotosintese tempo & Brix-bouer

(B3790)

b. BOCa

(Fisiologies Bio-Organiese Kalsium - Boor)
• Bio-Organiese Kalsium-Boor Bio-Fulvaat verrykte Vloeistof
• Mikro-fyn Ca Blaarvoeding vir onmiddellike opnam
• Verhoog Fotosintese tempo & Brix-bouer

• Uitstekende Ca bron vir Blaarvoeding

(B3789)

c. BOMg

(Fisiologies Bio-Organiese Magnesium)
• Bio-Organiese Magnesium Bio-Fulvaat verrykte Vloeistof
• Mikro-fyn Mg Blaar/plantvoeding vir onmiddellike opname
• Chlorofil-potensieerder
• Verhoog Fotosintese tempo & Brix-bouer

 

(Pending)

d. CABSI

(Ca-B-Si 20% Humaat)
• Kolloïdale Kalsium-Boor-Silikon produk verryk met Bio-Humate.
• Primêre Wortel-opname potensïeerder van Ca
• Selwandbouers & Koolhidraat-produksie Minerale
• Bevorderlik vir aktivering van Groei, veral na stres -periode.
• Bevat Ca, B, en Si wat opname en groei potensieer.

(B3918)

e. Mikro’s

• Bio-Organiese Mikro-Element Voeding, gemeng volgens Ideale Samestelling & Verhouding –Reams- verhouding

(B3920)

f. TopGroei BZMikro’s

• Bio-Organiese B, Zn, Mn en ondersteunende Fisiologiese Mikro's

(Pending)

g. Topgroei CalMag Super

• Bio-Organiese Ca, Mg + Fisiologiese Mikro’s + BFA,
• Voorkom Rouband
• Help met die opheffing van Vrugverbruining saam met Fotosintaat benutters

(Pending)

 


NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak

2010 Copyright (c) www.karabos.co.za. All rights reserved. Design by Studio Azul