|
FISIOLOGIESE LANDBOU
2. Byvoegmiddels (Adjuvinant) en Bio-beskikbaarstelling van Produkte en Voeding
TopGroei matriks is 'n Bioraam en begunstig en aktiveer opname deur onder andere 'n liposoom aksie, wat ook gebruik maak van vetsure en is selwandherkenbaar wat verenigbaarheid begunstig en dus ook werking van Gewasbeskermings-produkte en Voeding ondersteun. Die BFA-reeks verskil deurdat dit oplosbare Biofulvinaat poeier is wat ekstraheer is na 'n fermentasieproses uit Plantaardige Oorsprong.
a. TopGroei Matriks (Bioraam)
• Bio-Aktivering van Bemesting
• Bio-Aktivering van Plaagbeheermidels
• Bio-Aktivering van Onkruiddoders
• Bio-Aktivering van Groeistimulante
• Noodsaaklik vir Grondbiologie-stimulasie |

(B3924) |
b. BFA (Bio-Fulviensuur)
• Biologies Gefermenteerde Biofulvinaat/
Humaat produk
• Verhoog Biologiese herkenbaarheid van Produkte.
• Verhoog die Katioon Uitruilvermoë (KUV) van grond
• Is ‘n Biologiese elektroliet – Word ook
die tweede “Sonskyn” genoem
• Draer en absorbeerder van Voedings towwe & Water
• Droë produk met Biologiese Humien- & Fulviensure
• Die produk is nie van Steenkool-oorsprong nie
• Beskik oor die vermoë om swaar soute en minerale vas te lê |
|
c. Ca-BFA (Kalsium verrykte Bio-Fulviensuur)
• Ca-BFA is 'n natuurlike Ca-verrykte Biofulvinaat vir Biologiese Ca aanvullings
• Ca as belangrike rol in Seldeling en selmetabolisme is ter sprake, asook die elastisiteit van selmembrane.
• Bevorder opname van elemente
• Bevorder rakleeftyd en kwaliteit by vrugte en groente
• Beskik oor die vermoë om Biologiese kalsium aan Mikrobe-lewe en gewasse oor te dra
• Beskik verder oor alle ander eienskappe van BFA soos hierbo genoem
|
|
d. K-BFA (Kalium verrykte Bio-Fulviensuur)
• K-BFA is 'n natuurlike K-verrykte Biofulvinaat • K-BFA is essensieel vir sapvloei • As bron vir onmiddellik opneembare Kalium is dit hoogs biologies en reageer die gewas baie gou. • Elektroliet-status van BFA verhoog hierdie werking en is dus as katalisator van verskeie ensiem-reaksies onmisbaar in die plant • Beskik oor die vermoë om swaar soute vas te lê in die grond en Kalium beskikbaar te stel as hoogs opneembare katioon • Beskik verder oor alle ander eienskappe van BFA soos hierbo genoem. |
|
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak |

|