FISIOLOGIESE LANDBOU
Bereiding van Komponente:
Aerobe SIMBIONT K Bakterie
• 200-1000 liter Water (Chloorvry)
• 1 Pak Simbiont K Bakterie
• 5 kg of 5 liter Molasse
500ml Komposmatriks/DAG
• 300g MAP (Tegnies)
• 200g MgSO4 (Tegnies) |
Aerobe SIMBIONT K Swamme
• 200-1000 liter Water (Chloorvry)
• 1 Pak Simbiont K Swamme
• 300g MAP
• 200g MgSO4
• 5 Kg/liter Molasses
|
METODE:
• Simbiont K Bakterie en Simbiont K Swamme word apart gebroei, terwyl Suurstof of Lug KONSTANT deurgepomp word. (Roer Daagliks)
• Die Gebruik van ‘n Vistenk lugpomp in ‘n 200 liter oopgesnyde drom is voldoende.
(Of gebruik Pasmaak tenk)
• Gebruik dun pypies met fyn gaatjies om fyn borrels te verskaf wat deur die mengsel borrel.
Gebruik eie inisiatief.
• Proses vir Bakterie duur 3-4dae
• Swamme 4-5 dae
• Melkerige Bruin kleur is voldoende
• Broeisel sal hitte genereer
Anaerobe SIMBIONT M
• 20 liter Water (Chloorvry)
• 1 Pak Simbiont M
• 500g of 500ml Molasses |
|
METODE:
• Mengsel word in ‘n geslote houer gebroei met Deksel (Skoon 20 liter kan)
• Geen Verdere lugkontak moet plaas nie
• Proses duur 3 tot 4 Dae
• Melkerige Bruin kleur is voldoende
• Broeisel sal hitte genereer
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak |