FISIOLOGIESE LANDBOU
7. Addisionel Dienste en Produkte
a. Bio-Ekstrakte vir aanvulling van Mikrobes * (bladsy 15)
b. Biologiese Aalwurm-beheer Riglyne * (bladsy 18)
c. Komposterings-Riglyne
d. Citrox – Voeding sinergis en Bioflavanoïd/Aktiveer Fito-Aleksiene
(Plant se Eie Verdedigingsmeganisme)
e. Sagte Rots Fosfaat
f. Tiger –Produkte – (Swael ondersteunde elemente)
g. “Meet en Weet” – Kursusse
h. Bystand en interpretering van:
• Volledige Grond- en Blaarontledings
• Aanbevelings rakende Biologiese en Fisiologiese Behoeftes
• Analises en Interpretasie van Blaarsap pH, Brix en EC
i. Volhoubare Tegniese Ondersteuning
LEES MEER «
Biologiese balanse aanspreek soos wat die natuur die sou verkies,
NATUURLIK kan ONS op JOU PLAAS ‘n VERSKIL maak |